Jay (ZA)
Lianie May & Jay (ZA) - Bonnie en Clyde songtekst
Je score:
Ons was rasend, ons was jonk, ons was omgeslaan, ons was lus vir alles nuut, ons was altyd saam, kiepie-mielies in die fliek, dik gevry in die agterste ry En die troue was te duur, die honeymoon te kort, nou's die kinders op die agter-seat van ons ou Ford, en hoe vlieg die tyd verby? En waar los dit vir ek en jy? Koor: Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof Ek wens dat ons net weer kan wees soos Bonnie en Clyde, soos Jekyll en Hyde, soos Romeo en Juliet, kom wys vir my hoe lief jy my het Ek onthou toe jy wil loop, ek onthou dit goed, maar vir my het jy belowe, deur die sweet en bloed, dat as alles om ons val, dat ek en jy onsself sal bly Ek sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer, ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur, ek sal vassteek in jou kop en swem, al is dit stroom-op Koor: Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof ek wens dat ons net weer kan wees soos Bonnie en Clyde, soos Jekyll en Hyde, soos Romeo en Juliet, kom wys vir my hoe lief jy my het Ruk jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg, ek wil weer so voel, kom maak my joune Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet Dis nie iets om weg te gee Koor: Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof Ek wens dat ons net weer kan wees soos Bonnie en Clyde, soos Jekyll en Hyde, soos Romeo en Juliet, kom wys vir my hoe lief jy my het Kom wys vir my hoe lief jy my het Kom wys vir my hoe lief jy my het