Jay en Lianie
Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Klip In Die Bos songtekst
Je score:
Kom ons vat net vanaand ’n kans Ek sien die maan dans in jou hare Ek weet dis die laaste dans Ek weet my hart is onervare Maar een ding wat ek weet is: Ek kan jou nie vergeet en En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi ’n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart dat jy binne my bly Nes die heel beste medisyne Oh-oh En niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie Kom ons vat net vanaand ’n kans Want ons weet nie of môre kom nie Ek weet ek kan als verloor Maar ek gee nie meer langer om nie Maar een ding wat ek weet is: Ek kan jou nie vergeet en En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi ’n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart dat jy binne my bly Nes die heel beste medisyne Oh-oh En niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie Wat as ek die kans nie vat nie Nie met jou die waarheid praat nie Sal ek hierdie hartklop van jou liefde verdrink in my Wat as ek die woord nie sê nie? Wat beteken liefde vir my? En ek weet ek kan jou nie los nie En ek weet wat ek sê Gooi ’n klip in die bos Niemand weet wat die liefde kos nie Maar ek voel in my hart jy's myne En ek voel in my hart dat jy binne my bly Nes die heel beste medisyne Oh-oh En niks lyk so mooi nie Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie