Jasmyn

Jasmyn - Hier Binne My songtekst

Je score:

A-hahaha hahaha hahaha
A-hahaha hahaha hahaha

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Ek voel ’n vuur hier binne my
’n Wind wat deur my hare waai
’n Fluister in my oor
’n Stem wat ek kan hoor, ooh

Ek sien ’n helder lig voor my
Dit laat die donkerte verdwyn
Ek kan weer helder sien
Ek moet U wil bedien, ooh

Kom, kom doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my
Doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk hier binne my

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk hier binne my

Ek hoor ’n liewe melodie
Die note val in harmonie
Ek sing dit vir U wil
U maak ’n groot verskil binne my

Ek voel hoe klop my hart vir U
My hele wese smag na U
’n Fluister in my oor
U woorde laat my glo, ooh

Kom, kom doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my
Doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk

Kom vat my hand, neem my saam
Ek sien die liefde as ek kyk na die maan
Vat my hart, neem my siel
Liefde word deur die sterre weerspieël

Liefde word deur die sterre weerspieël

Kom, kom doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my
Kom, doen U werk hier binne my
Hier binne my, hier binne my

Kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk
Kom, kom doen U werk hier binne my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Agt Keer Opstaan (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden