Jakkie Louw

Jakkie Louw - Reën In Die Kaap songtekst

Je score:
Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap vanaand.
Die liggies brand maar die strate is nat.
Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap vanaand.
Terwyl my kamer venster prentjies maak.

Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap vanaand.
Die druppels fluister jou naam.
Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap vanaand.
En jy het al gaan slaap.

Môre as die son weer skyn.
En al my trane verdwyn.
Dan stuur ek hierdie liedjie op die rug van die wind.
Maak seker dat jy dit sal kry.

Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap vanaand.
Dis aanhoudend soos die stroompies in Andringastraat.
Kyk nou net hoe reën dit in die Kaap vanaand.
En jy het al gaan slaap.

Môre as die son weer skyn.
En al my trane verdwyn.
Dan stuur ek hierdie liedjie op die rug van die wind.
Maak seker dat jy dit sal kry.

Ons het jou gaan groet op 'n koue saterdag oggend.
Dit het gereën maar almal was daar.
Ma het gehuil, maar ek het haar hand vasgehou.
Pa se gebed was melancholies maar opreg.

Toe alles oor was, het jou vriende my geroep, om 'n bier te gaan drink, op jou.
Jy was te jonk. Ek ook.

Môre as die son weer skyn.
En al my trane verdwyn.
Dan stuur ek hierdie liedjie op die rug van die wind.
Maak seker dat jy dit sal kry.

Kyk hoe lekker reën dit in die Kaap, vanaand.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Drie Pikkewyne

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden