Jakkie Louw
Jakkie Louw - Een miljoen woorde songtekst
Je score:
Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom As sy droom Sy sê daar’s bitter baie dinge Wat sy nog wou doen Sy vra: "Is jy wakker?" Hy sê: "Ja" En sy vra: "Sê my wat sal jy doen met ’n miljoen Een miljoen woorde" Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh Een miljoen woorde Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom Waar jy nou woon En ek wens ek kan jou nog een keer vra "Hey, wat doen ons vandag?" Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh Een miljoen woorde Een miljoen woorde Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, oh Een miljoen woorde Een miljoen woorde Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom As hy droom, droom van haar