Jakarumba
Jakarumba - Tussen songtekst
Je score:
[Bridge] A-yoh, a-yoh Ek sê, daar begin goetez Daar kom indabas Daar's om chakachara Jakarumna, die volle vokken spat Hy's tussen, hy's tussen [Verse] My masekent, ek es a tussen My boeta, ek es a tussen My outie, ek es a tussen Jozazha, ek is tussen Mahoota ek es a tussen He Tibo, he Mandla He broer, he Sopho He Gaplaz, ScarvetjozScarvetjoz He Boeda, Iladin [Chorus] Ek es a hierso, ek es a tussen Ek es a hierso, ek es a tussen e ha Es hierso ha, es tussen Ek sê hier en daar es tussen e [Hook] Es vokol, ek es a tussen Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten [Verse] He badi He Tibo, he Mandla He broer, he Sopho He gaplaz, scarvetjoz He Boeda, Iladin [Hook] Es vokol, ek es a tussen(my masekent) Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten [Bridge] Ha sena ke Spikiri My boeta, ek sê my boeta ne Ne ek loop ne, saam met o Mandla Spikiri Saam met a U.G, Saam met Umkhaduzi, ya bon Saam met o Athur, saam met die hele kwaito Ek moet hulle van kap anzoana Om a takula my boeta Ek se zwahi, ek wil daar Ek wil saam met hulle Jy ken a nesta, jy ken Abie J-j-j-jy verstaanverstaan [Chorus] Ek sê es hierso, es tussen Es hierso, es tussen Eh my boeta toe to ne Sesa ku di kena di koren Ek se bororowoo [Chorus] Es hierso, es tussen E hier, en daar Ek sê hier en daar, tussen Hier en daarrr es tussen e [Verse] Ek sê my boeta(is hierso) My outie, my pienchi(awe, awe) My ghazi(awe), jy vat my hoe(awe, tussen, awe) Jy vat my hoe(awe), my outie(awe) [Chorus] Ek es tussen e(awe, awe) Ek sê ek's tussen(awe) Ek es tussen! (awe, awe, awe) Es vokol es niks, es vokol is chesa Es vokolvokol, ek es a tussen Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten Hoekom jy vat my so, hoekom jy lag my so[x2] Hoekom jy vat my so, he setten