Jacqueline Luies
Jacqueline Luies - Stoksielalleen songtekst
Je score:
Al gaan jy soms uit met ’n masker op jou gesig En al wat jy wil hê is ’n smile op jou gesig Maar daar is iemand nes jy, iemand wat ook seerkry Iemand wat ook self wil wees En daar is iemand nes jy Iemand wat ook swaarkry Iemand wat die wêreld vrees Voel jy stoksielalleen Net met fotos as vriende vanaand Voel jy stoksielalleen Met geen vriende om mee te praat Stoksielalleen! Stoksielalleen! Maar het jy jou dae waar die lewe jou verdrink Dis die dae wat jy die masker plak op jou gesig Maar daar is iemand nes jy Iemand wat ook seerkry Iemand wat ook self wil wees Daar is iemand nes jy Iemand wie se hart ly Iemand wat die wêreld vrees Voel jy stoksielalleen Net met fotos as vriende vanaand Voel jy stoksielalleen Met geen vriende om mee te praat Stoksielalleen! Stoksielalleen! Selfs tussen skare voel jy verlate Voel jy stoksielalleen Net met fotos as vriende vanaand Voel jy stoksielalleen Met geen vriende om mee te praat Stoksielalleen! Stoksielalleen!