Ivan Rebroff
Ivan Rebroff - Ken Jy Die Land (Kennst Du das Land) songtekst
Je score:
Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Land met sy berge, terrasse gekroon Land met sy ruimtes, so wyd en so vry Aai, dis die land, dis die wêreld vir my! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai, dis my land, dis my Suid-Afrika! Ken jy die land waar die springbokke bly? Land met sy troppe, sy kuddes aan wei Land met sy gasvrye wonings daarby Aai, dis die land, dis die wêreld vir my! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai, dis my land, dis my Suid-Afrika! Ken jy die land met sy sonlig, sy veld Land met sy spore van Voortrekker held Land met sy stemme, diep stemme wat vra Aai, dis die land, dis my Suid-Afrika! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai, dis die land dis my Suid-Afrika!