Hunter Kennedy

Janie Bay & Hunter Kennedy - Wag Vir Jou (feat. Hunter Kennedy) songtekst

Je score:
Doen waarvan ek hou
Hou van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worrie nie

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou

Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief vir die een saam net wie jy is
Al die eensames, as jy eensaam is
Wees lief vir die een saam, net wie jy is

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou

Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief vir die een saam net wie jy is
Al die eensames, as jy eensaam is
Wees lief vir die een saam, net wie jy is

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou

Doen waarvan ek hou
Hou van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worrie nie

Jy weet jy't gesê jy sal altyd
Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my aftyd as ek 'n "friends" episode in my bed kyk
Moenie sê jy's jammer nie
Ek is nie

Sal altyd wag vir jou

Als is nou so stil
Met die wind in my oor
En die reën teen my ruit en
Als is nou so stil

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Warner Music South Africa

Details:

Uitgegeven in: 2017

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Miscellany (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden