Herman Van Veen
Herman Van Veen - Die Pa's songtekst
Je score:
'n Kindjie dra Nege maande dag en nag Is dit nie swaar Ek het gehoor Dat dit seer is Salig seer is Is dit waar Om een kindjie te voel groei So diep onder jou vel Ach wat weet 'n Pa toch weinig Vir 'n Pa is dit kinderspel Ach wat weet 'n Pa toch weinig Vir 'n Pa is dit kinderspel 'n Kindjie wieg Is dit moeite 'n pappa maak Hoe doen jy dit Hoe leer so 'n kind In 'n poikjie pipi En hoe sit jy hom in die bad Hy het alweer 'n neus wat loop En sy doek is papsok nat Het sy dors of is sy honger Is sy moeg Hoe weet jy dit Het hy dors of is hy honger Is hy moeg Hoe weet jy dit Wil sy melk Wil sy water 'n appel 'n peer Of 'n stukkie brood Van waar kom skielik Al die traantjies En hoe kom is die boude is rooi Papa moet nog soveel byleer Kom sit die kindjie Op jou skoot Wieg dit sachies in jou arms Vir jy dit weet Is die kindjie groot Wieg dit sachies in jou arms Vir jy dit weet Is die kindjie groot