Herman Van Veen
Herman Van Veen - Casablanca (Afrikaans) songtekst
Je score:
Op die mat lê die pos advertensies, die koerant bo-op lê 'n brief met'n donker rand Jy herken in 'n waas 'n stad, 'n straat jy loop na die venster en jy lees dié naam Jy't aityd mos gedink môre bei ek hom maar op môre vra ek hoe dit gaan sê ek dat ek hom mis Jy't altyd mos gedink waarom bel hy my nie op waarom ry ek nie net oor sommer so miskien mis hy my Nooit het iets daarvan gekom iets val altyd voor dan weer dit dan weer dat altyd iets wat dringend was dwingend was beiangrik was belangriker als hy Nou ja. dis verby so onbegryplik vinnig nooit sal jy weer weet hoe was sy dag hoor hoe hy iag eendag wou jul tog nog saam na Casablanca gaan Jy't altyd mos gedink môre bel ek hom maar op môore vra ek hoe dit gaan nou ja