Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Wag daar iewers liefde songtekst

Je score:
´n Eensame wandelaar
geen plek is ek tuis
al soekend swerf ek so alleen.
Al vroeg in my lewe
was ek sonder huis
met niemand wat oor my kan ween.

Wag daar iewers liefde vir my?
´n Herberg vol vreugde
ja daar wil ek bly.
Ek wil al my sorge vergeet
want daar wil ek rus
my siel weer verjeug.

´n Wandelaar so eensaam
geen vriend het ek meer
my paadjie loop dood elke keer.
Met voete wat struikel
stap ek oor die rand
miskien is daar hoop anderkant.

Wag daar iewers liefde vir my
´n Herberg vol vreugde
ja daar wil ek bly.
Ek wil al my sorge vergeet
want daar wil ek rus
my siel weer verjeug.

Wag daar iewers liefde vir my?
´n Herberg vol vreugde
ja daar wil ek bly.
Ek wil al my sorge vergeet
want daar wil ek rus
my siel weer verjeug.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden