Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons) - Môre is sondag songtekst

Je score:
Môre is sondag
Dit maak weer my hart so bly
Onder die bome
Dis waar jy sal wag vir my
Daar is 'n plekkie
'n Skuiling vir ek en jy
Wens môre was hier

Ja, môre is sondag
Die dag wat my vreugde bring
Hoog in die bome
Sal voëltjies van liefde sing
Jou blye laggie
So vol van betowering
Wens môre was hier

Die son die lag
In die hemel so blou
Want môre is hier
En oral word velde groen
Sag deur die wind gesoen
En ook die blomme so mooi
My soentjie sag
Op jou lippies wat wag
Ons môre is hier
En saam sal ons wandel
Deur net elke dag
Ons môre te sien

Môre is sondag
Dit maak weer my hart so bly
Onder die bome
Dis waar jy sal wag vir my
Daar is 'n plekkie
'n Skuiling vir ek en jy
Wens môre was hier

Ja, môre is sondag
Die dag wat my vreugde bring
Hoog in die bome
Sal voëltjies van liefde sing
Jou blye laggie
So vol van betowering
Wens môre was hier

Die son die lag
In die hemel so blou
Want môre is hier
En oral word velde groen
Sag deur die wind gesoen
En ook die blomme so mooi	

My soentjie sag
Op jou lippies wat wag
Ons môre is hier
En saam sal ons wandel
Deur net elke dag
Ons môre te sien

Ja, môre is sondag
Dit maak weer my hart so bly
Onder die bome
Dis waar jy sal wag vir my
Daar is 'n plekkie
'n Skuiling vir ek en jy
Wens môre was hier

Ja, môre is sondag
Die dag wat my vreugde bring
Hoog in die bome
Sal voëltjies van liefde sing
Jou blye laggie
So vol van betowering
Ons môre is hier
Ons môre is hier
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden