Glenys Lynne
Glenys Lynne - Haai Casanova songtekst
Je score:
Haai Casanova, waar is sy dan nou? Sy wat jou nooit sal laat staan Ek het jou gewaarsku, jy was pure man Haai Casanova, sien ek dalk ’n traan? Haai Casanova, hoe lyk dit vir my? Jy het jou sjarme verloor Jou skouers die hang nou, jou oë is vaal Haai Casanova, wat is van jou oor? La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? Haai Casanova, jy was so verwaan Vol selfvertroue, die man elke aand Haai Casanova, sit neer daardie glas Sorge kan jy nie verdrink Waar is jou geliefdes? Jou praatjies was leeg Haai Casanova, ek moet dit weer klink Haai Casanova, het ek jou gesê Dat ek jou val kon voorsien Jy wou my nie glo nie Nou is dit te laat Haai Casanova, jy het dit verdien La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? Haai Casanova, jy was so verwaan Vol selfvertroue, die man elke aand La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel La, la, la, la, la, la, la Sy't met jou gespeel La, la, la, la, la, la, la Kom spog dan nou weer La, la, la, la, la, la, la Of het jy verleer? La, la, la, la, la, la, la Sy was een te veel