Fredi Nest

Fredi Nest - Sê My songtekst

Je score:
Sê my.

Sê my.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Ons Vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang.
Onder groot koelte bome kan ons lekker sit en droom.
Met wurms soos slange en suntan op ons wange.
My tjomma! ... hier kom 'n ding.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Oom Boekas heim 'n smoulies nommer 1 of nommer 4.
Iewers na êrens word die lyne uitgestuur.
En 'n Botha word gehaal en die bekers word gevul.
Buite raas die baie maar hierbinne raak dit stil.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Ons Vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang.
Sonder motorbote wat gedagtes kan versteur.
Net ek teen die elemente, jy weet wat kan gebeur.
Oh tjomma! ... hier kom 'n ding.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang, vang, vang.

Sê my, toe toe toe sê my.
Ag, sê my, waarmee jy vang.

Ag, sê my, waarmee jy vang.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Sê My , Grootste Treffers

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden