Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland songtekst

Je score:
Kan jy my skroewe vir my vasdraai
Kan jy my albasters vir my vind
Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom sĂȘ ons het hom nie meer, nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland 
Dis hemel op die platteland 

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig"
Stuur my dan waarheen al die, dose gaan
Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland 
Dis hemel op die platteland 
Dis hemel op die platteland
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Die Bende

Details:

Uitgegeven in: 2003

Taal: Afrikaans

Vertalingen: Engels

Komt voor op: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand (2003) , Brand Suid-Afrika (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden