Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand songtekst

Je score:
Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rêrig kan opstaan
En nie in my bed mis nie

Gee my alkohol
Gee my 'n lewe
Gee vir my raad
Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek gaan lag
Raak ek net swaarder
Kan ek ophou lewe ná vandag

En als is weg
Draai jou ander skouer
Dan's als reg
Hoekom raak ek só kwaad
Ek vind ek raak só kwaad

En ek skree (God)
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Rhythm Records (3)

Details:

Uitgegeven in: 2003

Taal: Afrikaans

Vertalingen: Engels

Komt voor op: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand (2003)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden