Elvis Blue
Elvis Blue - Die Hemel songtekst
Je score:
Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het alles was goed die lewe was reg ons harte was vol maar ons hande was leeg daar was so veel wat ons nog moes leer Oop, ja die heme was oop al die deure was toe maar die hemel was oop Oop, ja die hemel was oop al die deure was toe maar die hemel was oop ek kyk vandag in my kinders se oë elke liewe asem 'n geskenk van bo hulle gaan nog vir ons lag en ons gaan oor hulle huil maar nie een oomblik wil ek verruil Oop, ja die heme was oop al die deure was toe maar die hemel was oop Oop, ja die hemel was oop al die deure was toe maar die hemel was oop Lig jou hande op Lig jou hande op Die deure was toe maar dis hemel was oop Lig jou hande op Lig jou hande op Die deure was toe maar dis hemel was oop Lig jou hande op Lig jou hande op Die deure was toe maar dis hemel was oop Oop, ja die hemel was oop al die deure was toe maar die hemel was oop Oop, ja did hemel was oop al die deure was to emmar die hemel was oop