Elizma Theron

Elizma Theron - Marilyn Monroe songtekst

Je score:
Dans voor die spieël en kyk verby
Na my nuwe rok wat lê en wag vir my
Spuit parfuum en krul my hare
Nog ’n slukkie vonkelwyn vir my

Afgestof en opgestof
Daar is niks wat hierdie girl kan stop
Gryp my hakke en rooi lippe
Want vanaand

Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene

Jy’s ’n vrou en jy weet
Daar’s ’n Marilyn Monroe wat wag in jou

Ons gaan vanaand hierdie dorp verf
Ons girls gaan koning kry op hierdie werf
Hare los en oë wat flikker
Dit is tyd dat ons onsself bederf

Maak geraas soos net ons girls kan
Ons dans en sing en skreeu "Dis lekker fun"
Met my hakke en rooi lippe
Want vanaand

Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene

Jy’s ’n vrou en jy weet
Daar’s ’n Marilyn Monroe wat wag in jou

Laat die poppe dans
Dis uit die boks klim aand
Waar ons vroulikheid gaan celebrate
Vergeet net so bietjie van ons inhibisies
Ons skud ons vere
Ons gaan tekere
Die aand behoort aan ons

Want vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene

Jy’s ’n vrou en jy weet
Daar’s ’n Marilyn Monroe wat wag in jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Marilyn Monroe (2018) , Hierdie hart brand liefde (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

1 Reacties gevonden

Elizma Theron gesels met Elsa Esterhuizen oor haar nuwe enkelsnit "Marilyn Monroe":

Elizma Theron interviewed by Elsa Esterhuizen about her new single "Marilyn Monroe":

https://www.youtube.com/watch?v=gugrTfYcnvI