Elizma Theron

Elizma Theron - Cassanova songtekst

Je score:
As dit reën dan laat dit my dink.
Dit is al die gebreekte harte.
Wat die Engele in die hemel,
so laat huil

En dit meng met die trane op my wange.
Ja ek proe die sout-soet smaak.
As ek na jou verlang.
Jy wat my hart so raak.

Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer.
Nog 'n traan kom by.
Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die aarde.
Dit reën hier rondom my.

Instrumentele tussenspel

Die reënboog laat my dink.
Alles is weer heel gemaak.
Almal het almal vergewe.
Elkeen se hart is geraak.

Want ons is gemaak vir die liefde.
En elkeen het sy lewensmaat.
En huil is deel van die rede.
Om ons harte weer heel te maak.

Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer.
Nog 'n traan kom by.
Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die aarde.
Dit reën hier rondom my.

Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer.
Nog 'n traan kom by.
Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Casanova, is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die aarde.
Dit reën hier rondom my.

Is dit jy, oo-ou-ou-ou?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2008

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden