Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen - Tot ons val songtekst

Je score:
Hey, dis Vrydag aand
Hoekom is jy nog nie by my?
Wow, hier begin't nou
Plek is aan die brand (brand, brand)
Hey, ek sê jou nou
Vanaand is 'n aand om te onthou
Klou vas aan jou seat
Hierdie plek gaan overheat

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terugstaan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

Hey, Coca Cola jy
Kan ek vir jou 'n plekkie kry?
Wow, kom en checkit nou
Moves aan die brand (brand brand)
Jy, jy sê mos nou
Vanaand is 'n aand om te onthou
Klou vas aan jou seat
Hierdie lyf mis nie 'n beat

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terugstaan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa't altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terugstaan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Dirk van der Westhuizen

Componist: Dirk van der Westhuizen

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Tot ons val (2021)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden