Die Campbells
Die Campbells - Bietjie Bietjie Lam songtekst
Je score:
NA NA NA NA …. SY STAP DAAR IN DIE STRAAT SY'S TIEN UIT TIEN ELKE LAAT AAND IN MY DROOM DRA SY DAAI JEAN SY IS DIE GIRL WAARVOOR EK LANKAL WAG SY DRAAI TOE OM SY KNIP HAAR OOG EN MAAK MY DAG KOOR: BIETJIE BIETJIE LAM MY KNIEË RAAK LAM AS JY JOU BOUDE SWAAI EN JOU HARE WAAI SO DEUR DIE WIND BIETJIE BIETJIE LAM MY KNIEË RAAK LAM TOE JY VIR MY KOM SÊ AS EK JOU HART WIL HÊ DAN MOET EK SING... SING... SING... SING NA NA NA NA …. EK STAP AF IN DIE STRAAT SY'S AAN MY SY SY MAAK MY MAL, SY MAAK MY LAF, SY MAAK MY BLY SY FLUISTER DAAR IS IETS WAT SY WIL DOEN SY TREK MY DAS, SY DRUK MY VAS, GEE MY 'N SOEN KOOR: NA NA NA NA …. KOOR: