Dewald Wasserfall

Dewald Wasserfall - Gebore met ‘n stukkende hart songtekst

Je score:
Sit jou hande in die water
Jy’s gebore met ‘n vinnige hart
Wat vinning liefkry
En vinnig seerkry
Vinnig vergeet wie’s aan jou kant

En jy sal my nooit kan onderkry
Jy sal my nooit verstaan
En jy sal my nooit kan seermaak nie
Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Sit al jou pyn in jou verlede
Dis al manier om heel te raak
Sonder rede sonder vrede
Maar jy’s sterker as die hand wat jou seermaak

Dit het só seergemaak, ek sal jou nooit vergeet nie
Maar dit het my sterkgemaak
Ek wou jou nooit verloor nie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2012

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden