David Fourie

David Fourie - Jy soen soos ’n engel songtekst

Je score:

Over deze songtekst:

YouTube video opgenomen te Johannesburg, Zuid-Afrika. Toring: https://af.wikipedia.org/wiki/Hillbrow-toring

Jy soen soos ’n engel, met jou vlerke rondom my
Jy soen soos ’n engel, in die hemel wil ek bly
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer
Jy soen soos ’n engel

Ek wil graag oop kaarte met jou speel
Die waarheid wil ek lankal met jou deel
Jy het iets wat niemand nooit kan steel
Ek is bly dat jy dit met my deel
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê

Jy soen soos ’n engel, met jou vlerke rondom my
Jy soen soos ’n engel, in die hemel wil ek bly
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer
Jy soen soos ’n engel

Jy kan my sommer sonder woorde stilmaak
As jou lippe teenaan myne raak
Alle weerstand krummel met jou aanraak
Dis lewe wat jy in my wakker maak
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê

Jy soen soos ’n engel, met jou vlerke rondom my
Jy soen soos ’n engel, in die hemel wil ek bly
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer
Jy soen soos ’n engel

Jy soen soos ’n engel, met jou vlerke rondom my
Jy soen soos ’n engel, in die hemel wil ek bly
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
O, ek wens jy doen dit weer
Jy soen soos ’n engel
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: SME Africa

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Gecovered door: Jaimy (2018, Nederlands)

Komt voor op: Die Eerste Dekade (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden