Danie Niehaus
Danie Niehaus - Vir wat songtekst
Je score:
Hoeveel myl moet die mens nog loop Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop Waar atome broei en lawa dreigend kook Want die jongmanne breek wat die ou manne bou En niemand weet waar die pad ophou Gooi hul hande in die lug Waar die nuwe winde nou waai Koor: En die een sê wou en die ander sê nou Jy gee en hul vat en die lug is blou Waar rykmanskinders hulle disko’s hou Vir wat, oh, vir wat Wanneer gaan die mense leer Jy besoedel nie die grond waarop jy teer Want kyk, die see is groen en die bome kaal Wie kry skuld en wie betaal vir wat En die kind lê en kyk hoe die grafte lyk Waar die ysterloop se punte pryk En niemand lag en heelwat huil Wat kan ons vir kos verruil vandag Want die towerwoord is silikoon Gedelf uit die murg van jou lewensboom En niemand lag en heelwat huil Wat kan ons vir kos verruil vandag Hoeveel myl moet die mens nog loop Hoeveel myl moet die mens nog loop Ek vra nou: Hoeveel myl moet die mens nog loop? Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop En die een sê wou en die ander sê nou En jy gee en hul vat en die lug is blou Waar rykmanskinders hulle disko’s hou Vir wat, oh, vir wat Hoeveel myl moet die mens nog loop Hoeveel myl moet die mens nog loop Ek vra nou: Hoeveel myl moet die mens nog loop? Voor die wêreld skeur en sy bors oopknoop Hoeveel myl moet die mens nog loop Hoeveel myl moet die mens nog loop