Danie Niehaus

Danie Niehaus - Niks is dan mooier songtekst

Je score:
Jy wek my in die môre as die dougras waak
Fluister wasemwoorde teen my wange aan
Hoor die stille geraas, voel jou asem rustig blaas
En die deining van jou bors, jy's 'n wonderwerk
Soos 'n ongebyte appel blink jy reg deur my

En ons dans op die wieke van 'n lentewind
Deur jou glinsterhare breek 'n beeld
Dronk van vreugde, vars vol lewe
Jy is vrou, vlindervlerke soos satyn

O, niks is dan mooier as jou bruin bolle oë
In liefdeskuld getoë
Jy is vrou
En my arms kan jy hou

O, niks is dan mooier as jou bruin bolle oë
In liefdeskuld getoë
Jy is vrou, jy is vrou
La la la la
La la la la
La la la la
La la
Jy is vrou, jy is vrou
La la la la
La la la la
La la la la
La la
Jy is vrou, jy is vrou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Danie Niehaus

Componist: Danie Niehaus

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 1992

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Jy is vrou & ander treffers (1995) , Grootste Treffers (1992)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden