Danie Niehaus
Danie Niehaus - Dis reën, dis wind, dis water songtekst
Je score:
As ek kyk hoe die langpad voor my wink Die see gesels en die rooikrans wink Voel ek styf in die wind my hemp se punt Weet ek hoe die weskus dink Kaapse kinders wat die boegoe drink Winters hier is oud en blind Maar die Boland suip hom boepens vol Somers kom en die koring rol Toe toe … Dis reën, dis wind, dis water Son kom eers weer later Dis reën, dis wind, dis water En die son kom eers weer later As jy wens dat die nette vol harders hang Die suidpoolwind jou hare vang Die donsblou skimmel oor die witdruif lê Sal jy weer na my en die Kaap verlang Kaapse kinders wat die boegoe drink Winters hier is oud en blind Maar die Boland suip hom boepens vol Somers kom en die koring rol Toe toe … Dis reën, dis wind, dis water Die son kom eers weer later Dis reën, dis wind, dis water Die son kom eers weer later Toe toe … Dis reën, dis wind, dis water Son kom eers weer later Dis reën, dis wind, dis water En die son kom eers weer later (x4)