Cordelia

Cordelia - Mal in jou kop songtekst

Je score:
Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Jy moet weet dat ‘n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my?
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my 
As jy my los sal my sinne my los vir jou 

Wat is hierdie liefde, watter pil vat hierdie pyn?
Ek hoor nog jou stem diep hier binne my, gaan dit ooit verdwyn?
Jy sê dis alles niks nie, en my hart is nie vir jou
Maak tog jou oë oop en kyk vir my, jy’s my man ek’s jou vrou 

Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Jy moet weet dat ’n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my 
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my?
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my 
As jy my los sal my sinne my los vir jou 

Gedink ek sê dit baie, ek het gedink jy het gehoor
Ek soek jou gedagtes hier binne my, want jou kop het jou hart verloor 

Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Jy moet weet dat ’n deel van jou hart vir ewig klop, klop hier binne my
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my?
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my 
As jy my los sal my sinne my los vir jou 

Jou hart is binne my eie, geen liefde op aarde is wyer as my liefde vir jou

Is jy mal in jou kop om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ’n deel van my hart so pas gestop het hier binne my 
As jy my los sal my sinne my los vir jou
Ek bêre jou hart diep hier binne my, dalk is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Vonk Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Breek die stilte (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden