Christia Visser
Christia Visser - Die Deur songtekst
Je score:
Hier in die stilte Jy praat, ek hoor niks Gebruik vreemde woorde Vermaak, vermis 'n Huis is die plek waar jou siel kan bedaar Hier waar ek staan val my siel inmekaar Jy maak jou tuis agter hoeke by haar Is dit waar, is dit waar? Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors (Jy het, jy het, jy het) Jy't die deur oop gelos En niks kan vervries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het) My asem lĂȘ vlak Ek wil minder onthou Die rooi vlak weer terug pak Ek wil, ek wou Want hoe meer ek onthou Hoe meer vrede traak my Ek sien jou verdwyn Al het ons almal verbly My grootste verlies is die einde van my Ek is klaar, ek is klaar Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors (Jy het, jy het, jy het) Jy't die deur oop gelos En niks kan vervries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het) Voel warm winde Tornados onkunde Seer en teer en weer Sonlig wil inkruip Ek wil dit vasgryp Meer probeer beheer Meer probeer beheer Jy't die deur oop gelos En die monsters wil in En ek weet ek moet gaan Want dis net die begin Jy het die deur oop gelos Dis 'n helse gemors (Jy het) Jy't die deur oop gelos En niks kan vervries En my bene gee in Ek smeek asseblief Maar jy het die deur oop gelos Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het)