Christia Visser

Christia Visser - Baby Tjoklits songtekst

Je score:
Ek wonder weet jy
Wat ek wil doen
Ek wonder of jy weet dat ek jou wil soen
Want ek dink aan jou

Die hele tyd, die hele tyd
Ek dink aan jou
Ek weet nie wat's jou naam nie
Waar kom jy vandaan?
Jy's 'n engel uit die hemel

Het jy dalk geval?
En het jy seergekry?
Sê vir my, sê my, het jy seergekry?
Baby, ek like jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits

Ek wonder wil jy hier by my wees?
Ek wonder of jy nog my sms'e lees
Want ek dink aan jou
Jy weet ek doen, jy weet ek doen
Ek dink aan jou
Ek weet nie waar jy was nie
Wag al lank vir jou

Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nou's jy hier by my
Die hele tyd, die hele tyd
Net hier by my

Baby ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby ek like jou soos jy is

My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Cover van: Gerhard Steyn - Baby Tjoklits (2008)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden