Charlize Berg

Charlize Berg - Waar is jy Romeo songtekst

Je score:

My prins is op pad, sy perd is opgesaal.
Ek ken nog nie sy naam nie maar hy kom my haal.
Eendag as hy my kry, sal ek dadelik weet dis hy.
En dan vat hy my na 'n plek waar niemand ons sal kry.

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou.
Ek kan nie langer hou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe môre bou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel,
'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.

Hy's die een wat my hart in sy hande hou.
By hom kan ek veilig voel en hom vertrou.
Daar is vrede in my as hy praat.
Hy's die een wat my hart stil maak.
Hy's die man in my drome wat elke nag oor my kom waak.

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou.
Ek kan nie langer hou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe môre bou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel,
'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.

Ek wens dat ek nou al kon weet waar jy nou is.
Waar's jy?
Ek wens dat ek nou al kon weet.
Ek wens jy was al hier by my.
Ek wens jy was hier by my.
Ek wens jy was al hier by my.

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou.
Ek kan nie langer hou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe môre bou.
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel,
'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: You & I (2011) , ´n Spesiale aand met Charlize Berg (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden