Brendan Peyper
Brendan Peyper - Stop, wag, bly nog ‘n bietjie songtekst
Je score:
Jou hare bruin, jou oë so blou Ek hou van blou, ek hou van jou Skielik maak my wêreld sin Jy pas so mooi daar binne-in Nie dat ek dit so beplan nie Ek wil nie sonder jou aangaan nie Geen woorde wat jou kan beskryf Jou lag, jou hart, perfekte lyf Mooier as die horison Ek is verlief en dis hoekom Van nou af kan jy met my toor Ek het al klaar my hart by jou verloor Ek wens die tyd kan nou stilstaan Ek wens die tyd kan nou stilstaan Stop, wag, bly nog ‘n bietjie Stywer vas, wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog ´n bietjie Jy het al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Jou stem is sag, jou lippe rooi Ek hou van rooi en jy’s so mooi Daar’s niks wat met jou vergelyk Ek kan nie ophou vir jou kyk Dis nie dat ek hier oor wil kla nie Maar ek het nie hiervoor gevra nie Ek wens net jy wil soms stilstaan Ek wens net jy wil soms stilstaan Stop, wag, bly nog ´n bietjie Stywer vas, wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog ´n bietjie Jy het al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Ag skuif tog net so ´n bietjie nader Jy weet mos ek’s mal oor jou En ek sal jou vir altyd lief kan hê Stop, wag, bly nog ´n bietjie Stywer vas, wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog ´n bietjie Jy het al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Stop, wag, bly nog ´n bietjie Stywer vas, wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog ´n bietjie Jy het al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Dis so maklik om jou lief te hê