Brendan Peyper
Brendan Peyper - Sterk soos 'n leeu songtekst
Je score:
[Intro] Woh oh, oh, oh oh, Oh oh, oh, oh oh, Woh oh, oh, oh ooh, Woh oh, oh, oh oh, Oh oh oh oh oh Woh oh, oh, oh ooh. [Verse 1] Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit, Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie, Dit maak nie saak wat die vyand sê nie, Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie, [Verse 2] Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy, jy weet dit, Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie, Dit maak nie saak wat die vyand sê nie, Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie. [Chorus] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun, Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan, Jy moet veg sodat jy kan leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu, Kyk net op jy's nooit meer alleen, Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man, Sonder vrees jy's nie bang om te leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu. [Interlude] Woh oh, oh, oh oh, Oh oh, oh, oh oh, Woh oh, oh, oh ooh, So sterk soos 'n leeu. Woh oh, oh, oh oh, Oh oh oh oh oh Woh oh, oh, oh ooh. [Verse 3] Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid, Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu, Die vuur in die nag sal jou nie stop nie, Die adrenalien raak ook nooit op nie. [Verse 4] Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit, Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie, Die vuur in die nag sal jou nie stop nie, Die adrenalien raak ook nooit op nie. [Chorus] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun, Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan, Jy moet veg sodat jy kan leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu, Kyk net op jy's nooit meer alleen, Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man, Sonder vrees jy's nie bang om te leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu. [Interlude] Woh oh, oh, oh oh, Oh oh, oh, oh oh, Woh oh, oh, oh ooh, So sterk soos 'n leeu. Woh oh, oh, oh oh, Oh oh oh oh oh Woh oh, oh, oh ooh. [Bridge] (Woh . . .) Soos jou silhoeët reis oor die horison, Sal die wêreld weet, daar's iets wat kom, As jy brul in die nag maak die sluise oop, As die sterre brand begin jy skyn. [Chorus] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun, Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan, Jy moet veg sodat jy kan leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu, Kyk net op jy's nooit meer alleen, Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man, Sonder vrees jy's nie bang om te leef, Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu. [Outro] Woh oh, oh, oh oh, Oh oh, oh, oh oh, Woh oh, oh, oh ooh, So sterk soos 'n leeu. Woh oh, oh, oh oh, Oh oh oh oh oh Woh oh, oh, oh ooh, So sterk soos 'n leeu.