Brendan Peyper
Brendan Peyper - Dis nie sonde nie songtekst
Je score:
Kaalvoet loop Spore in die sand is vrede Bosveld roep Wilder as die wild verlede Hoekom is ons bang om vry te wees Wat ander mense van ons dink Hoekom is ons skaam om te probeer Daar's goud wat in die water blink Jy weet wat Jy moet doen Jy weet wie Jy wil soen Dis nie 'n sonde nie Sonde om te lewe nie Die einde nie Meet nie teen die ander nie Dis joune die, al ken jy nie die rede nie Jy moet jy wees Dis nie sonde nie, sonde om te sing en lag Vir liefde nie Dans totdat die lewe jou nie Bang maak nie Al ken jy nie die rede nie Jy's hier om jy te wees Grondpad ry As die wolkhemel oopbreek Vuur en vlam Dans die hitte in die nag in Wat sal dan gebeur as ons hardop sing Hoeveel tyd het ons om braaf te wees Wat is dit wat jy na die tafel bring Jy't 'n kans om die beste jy te wees Proe jy die sout van die see As jou vlerke op die wolke rus Die sterre skryf jou naam Jy kies om hier te staan Jy't een lewe om te leef Deur die brul van die nag Waar die stilte jou vind Vang die vrede jou Hoekom wil jy wag Lag vandag 'n slag