Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Tyd Om Te Trek? songtekst

Je score:
Ek het jou nie verloor nie
Maar wat het jou gewen?
Jou paspoort op die tafel
Het my hier vasgepen
Jy sê daar kom 'n oorlog
Wat diep daar in jou brand
Jy vra kom ek saam na waar jy moet gaan.

Jy sê dis tyd om te trek
Om jou hart te vat
Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy't my gesê
Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê
Daar's geen plek vir jou hier
Jy sê dis tyd om te trek.

Daar is soveel meer wat ek wou sê
En wat ek oor wou hê
Maar hier in donker Afrika
Wat soveel van ons vra
Wat sou dit kos om net te bly
Jou woorde was te duur
Want wat jy wou sê
Was geskryf teen die muur.

Jy sê dis tyd om te trek
Om jou hart te vat
Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy't my gesê
Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê
Daar's geen plek vir jou hier
Jy sê dis tyd om te trek.

Jy sê dis tyd om te trek (2x).
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Afrikanerhart (2009)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden