Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - My Kreet songtekst
Je score:
Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld? Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam. As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het `n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet. Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry. Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam. As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet. As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer. As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet.