Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - Lenteblomme songtekst
Je score:
Hoeveel moet ek vra? Wil jy saam my plaas toe gaan? En hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag Maar my geheim kom net uit in die nag. En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme Hey lalala (2x). En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala (2x). Jou ma, sy laaik my nie, infact sy sê sy kry net skaam Maar ek sien hoe sy kyk Sy laaik dit as my broek so hang Haar kyk is geen geheim Ek love daai ma en dogter span Want rowwe taaies kom uit in die aand. En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme Hey lalala (2x) En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala (4x). (Voice of Mr. Nelson Rolihlahla Mandela: "On behalf of the Government,...our rainbow nation ...the whole world,...my favorite singer is Bok Van Blerk,...") (English part not complete, it's difficult to understand his slang). En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lenteblomme Hey lalala (2x) En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies Hey lalala (4x). Hey lalala (4x).