Bok Van Blerk
Bok Van Blerk - De La Rey songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
Het nummer gaat over een gewonde soldaat uit de Tweede Boerenoorlog die vocht aan de kant van generaal Koos de La Rey.
Het nummer is controversieel omdat het geïnterpreteerd wordt door sommigen als een oproep tot verzet tegen een vermeende zwarte oppressie. Daarom is het nummer bij voorbeeld verboden in Namibië.
Zanger Bok van Blerk is zelf een groot tegenstander van Apartheid en daarmee het extremistisch gebruik van zijn nummer, maar hij is wel trots op zijn Afrikaan zijn en wil dat uitdragen. Hij vraagt ook een gelijkwaardige positie voor Afrikaners in de regenboogstaat.
Op 'n berg in die nag Lê ons in die donker en wag In die modder en bloed lê ek koud Streepsak en reën kleef teen my En my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang Maar daai vlamme en vuur Brand nou diep, diep binne my. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey. Oor die Kakies wat lag 'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag En die kranse lê hier teen ons rug Hulle dink dis verby Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien Op 'n perd kom hy aan Die Leeu van die Wes Transvaal. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey. Want my vrou en my kind Lê in 'n kamp en vergaan En die Kakies se murg loop Oor 'n nasie wat weer op sal staan. De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val Generaal De La Rey.