Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld & Carike Keuzenkamp & Liefling (rolprent) - Hoeka Toeka (Bobby van Jaarsveld en Carike Keuzenkamp) songtekst

Je score:
Hoeka Toeka (8x)

Hoeka Toeka, ja ja,
en jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
en jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd,
op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja ja,
kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai

Hoeka Toeka, ja ja,
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,
En jou lied in my hart

As die aandster saans laat
by my venster met my praat
Dan verlang ek weer na jou (weer na jou)

As die sonop aan die nag kou
Dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand
Jou liefde in my are

Hoeka Toeka, ja ja,
soos die môrewind op die water
het jou beeld voor my oë gewaai
my liefde verraai
Hoeka Toeka, ja ja,
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja ja,

Kom jou liefde, my hart

Hoeka Toeka, ja ja!
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Cover van: Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka (1978)

Komt voor op: Liefling – Die film klankbaan (2010)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden