Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Annatjie songtekst

Je score:
Ek sit en wonder wat van jou geword het
Is jy oraait want jy spook by my
Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het 
Dit voel dan net soos gister hier by my

Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar

Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi
En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke maandag ‘n nuwe verskoning hoor

Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar

Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê
Ook die jaar toe die hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê

Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei

Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie 
Sy sit hier langsaan my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists (PTY) LTD

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Net Vir Jou (2009) , Die eerste 10 jaar (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden