Bob Scholte
Bob Scholte - Ouwe tante Koos songtekst
Je score:
Ou tante Koos, sy is so dom, Sy roer haar koffie met haar groottoon om Ou tante Koos, sy is so bly, Sy denk, sy sal een skoonseun kry. Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry; Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry. Lank is die seun, en kort is sy pa Mooi is die dogter en lelik haar ma Dis te ver te loop en te na om te ry Hoe sal ek maak om die blom te kry? Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry; Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry. Bo op die berg daar staan 'n blom Ek weet nie hoe te maak om by te kom; My perd is dood en my os is lam, Dis 'n andermanse goed, waar jy om kamp. Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry; Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry. Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry; Dis nie myne nie, dis nie jouwe nie Dis 'n andermans goed, waar jullie om stry.