Arno Jordaan
Arno Jordaan - Richterskaal songtekst
Je score:
Jy’s ’n twaalf op my hart se richterskaal En my hele hart bewe Met jou in my lewe So kom ons ruk ’n bietjie hart uit Daar is ’n brisie in die lug ’n Ligte tinkel in my rug Dit laat my voel of ek moet vlug Maar ek hardloop net weer terug na jou Ek is so klein ’n bietjie bang Voel of ’n storm bo my hang Maar dit is buite my beheer En daar is niks wat dit kan onder nou En as die aarde begin skud en skuif Dan voel ek dinge oral in my lyf Maar dis daai lekker tipe seer Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe Jy’s ’n twaalf op my hart se richterskaal En my hele hart bewe En hy ruk wanneer ek jou sien Jy’s ’n elf wanneer ek mooi uit tien uit tel En my hele hart bewe met jou in my lewe So kom ons ruk ’n bietjie hart uit Ek het nou baie hard geval Al die beweging maak my mal En as ek opstaan elke keer Dan val ek maar net weer vir jou Maar ek begin nou by jou leer Hoe om myself te balanseer Maar dis so lekker om te lê Soos ek jou hier langs my het nou En as die aarde begin skud en skuif Dan voel ek dinge oral in my lyf Maar dis daai lekker tipe seer Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe Jy’s ’n twaalf op my hart se richterskaal En my hele hart bewe En hy ruk wanneer ek jou sien Jy’s ’n elf wanneer ek mooi uit tien uit tel En my hele hart bewe met jou in my lewe So kom ons ruk ’n bietjie hart uit As jy [...?...] begelei En my voete onder my uitgly Weet ek dadelik jy’s by my Maar dis daai lekker tipe seer Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe Jy’s ’n twaalf op my hart se richterskaal En my hele hart bewe En hy ruk wanneer ek jou sien Jy’s ’n elf wanneer ek mooi uit tien uit tel En my hele hart bewe met jou in my lewe So kom ons ruk ’n bietjie hart uit