Anton Botha
Anton Botha - Net na agt songtekst
Je score:
Ek wag die hele dag lank om 'n bietjie aan jou mond te hang En skuins na agt kry ek my beurt om jou te bel Daar is te min tyd om te klets, 'n R2 is te min, ek weet En net na agt kan ek 'n bietjie uit my telefoon sleep Koor: Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre Of net wag, om jou weer na agt te kan bel As ek net aan jou dink is dit verby, my hele dag is gemaak Ek wil vanaand by jou wees en die nagte deur met jou praat Die naweek kom weer môre, en dan is ons bymekaar Dan sê ek praat weer later, my geld is amper klaar Koor: Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre Of net wag, om jou weer na agt te kan bel Ek wag vir jou, jy wag vir my, dis net na agt, dit gaan gou verby Môre is dit altyd net ek en jy Koor: Net na agt, ek wag die heeldag vir hierdie oomblik Net na agt, ek is jammer dat ek nou eers kan bel Net na agt, as ek stop kan ek jou bel in die môre Of net wag, om jou weer na agt te kan bel