Andriëtte Norman

Andriëtte Norman - Wat rym met liefde songtekst

Je score:

Baa baa swart skaap
Iemand wat op Simbaba se kop trap
Ook geleer van A B C D E F G
Rym met L M N O P
Leë bottel bier ander een

Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes 'n boot in die see
Net soos ja en nee

Ek wil jou langsaan my
In die woordeboek kry
Met 'n foto van ons daarby

Wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son

Wat rym met liefde?
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
'n Gebed vir wat ons het hier en nou

Al wat rym met liefde is ons

Hansie Slim
Saam met jou kan ek ook berge uitklim
Soos Laurika* praat van kinders van die wind*
Het hierdie soeker jou gevind
En ons harte nou saamgebind

Maar wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son

Wat rym met liefde?
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
'n Gebed vir wat ons het hier en nou

Al wat rym met liefde is ons

Hierdie woorde sal vir altyd saam wees
Nes 'n boot in die see
Net soos ja en nee

Ek wil jou langsaan my
In die woordeboek kry
Met 'n foto van ons daarby

Wat rym met liefde?
Soos mooi saam met rooi
Soos roos saam met bloos
Soos 'n dromer in die somer se son

Wat rym met liefde?
Soos jy hier by my
Soos jou en getrou
'n Gebed vir wat ons het hier en nou

Al wat rym met liefde is ons
Ja, al wat rym met liefde is ons

*Laurika: Laurika Rauch
https://muzikum.eu/nl/laurika-rauch/songteksten
*Kinders van die wind:
https://muzikum.eu/nl/laurika-rauch/kinders-van-die-wind-songtekst
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2013

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Wat Rym Met Liefde (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden