Andriëtte Norman
Andriëtte Norman - Sonhorlosie songtekst
Je score:
Hoe lank? Sal ek nog by jou wees En sal ek jou vertrou Sal ek nie langer hoef te vrees of mure bou Hoe lank? Sal ek jou nodig hê by my Hoe lank? Sal ek my rede in jou kry? Hoe lank? Koor: Tot die sonhorlosie se krag opraak Tot die son nie langer skadus op romeinse syfers laat En die horison verdwyn het Waar die strale eens geskyn het Dis hoe lank ek hier sal wees Tot die sonhorlosie se krag weggaan Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan Dat die skyn van jou strale vir nog eenhonderd jare sal skyn vir my Hoe lank sal ek gelukkig voel? En in jou arms lê Vir hoe lank by jou skuiling vind? As donker my wil hê Hoe lank? Sal jy my wêreld sin laat maak Hoe lank? Sal jy my met jou liefde raak, hoe lank? Koor (2x) Dat die skyn van jou strale Vir nog eenhonderd jare sal skyn vir my