André Schwartz
André Schwartz - Met jou in my lewe songtekst
Je score:
Het jy dit dan nooit ooit geweet nie Hoe ek oor jou voel Ek wil dit nooit aan jou wys nie Jy was altyd so koel Maar vanaand toe ek jou in die deur sien Was daar iets weerloos in jou Dis toe dat ek weet, ek sal jou altyd, altyd hier hou Met jou in my lewe Kan ek so veel vermag Dis die aand van die Oujaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag Met jou in my lewe Behoort die wêreld aan my Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly Vanaand, vanaand is jy myne Vergeet die mense om ons Jy hoef glad nie te praat nie Jou oë sê tog meer Hoe kan ek dit aan jou verduidelik Die vreugde hier in my Hier in my arms sal jy vir ewig bly Met jou in my lewe Kan ek so veel vermag Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag Met jou in my lewe Behoort die wêreld aan my Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly Sonder jou hier by my, met tyd was ek alleen Tog kon ek die liefde weer terug wen, want hier is jy Met jou in my lewe Kan ek so veel vermag Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag Met jou in my lewe Behoort die wêreld aan my Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly Met jou in my lewe Kan ek so veel vermag Dis die aand van die Oujaar, dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag Met jou in my lewe Behoor die wêreld aan my Die toekoms is ons s'n, weg is die verlede, jy sal altyd hier bly