Amanda Luyt
Amanda Luyt - My Suiderland songtekst
Je score:
Daar's 'n plek wat ek altyd by my hou In my hart lê dit veilig toegevou Dis waarheen ek kan vlug as ek weer tuis wil voel Al is my liefland ver, ver hiervandaan Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My suiderland, jy bly vir altyd deel van my Voor my oë sien ek doringboom en randjies Ek ruik die soet reuk van 'n bosveldvuur Tafelberg en die suidoos wat jou weg kan waai Die Klein Karoo waar jy in ewigheid kan sien Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My suiderland, jy bly vir altyd deel van my Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My suiderland, jy bly vir altyd deel van my My suiderland, jy bly vir altyd deel van my My suiderland, jy bly vir altyd deel van my