Afrikaans (Muziek uit Afrika)
Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Mannetjies Roux songtekst
Je score:
MANNETJIES ROUX 8 BEAT Tempo = 114 KEY: C CHORDS : C, F & G MY OOM SE MOTOR IS 'N OU MASJIEN HY MAAK DIT VOL MET DIESOLIEN EN HY SING IN DIE STRATE AS HY ONS KOM SIEN MY OOM IS OUD EN EK IS SKAARS DERTIEN MY OOM DRINK KOFFIE EN MY TANNIE TEE EK VRA OOR DIE REEN EN HY SE JA NEE EN HY DRINK SOET KOFFIE MET SY EEN OOG TOE EN HY PRAAT WEER OOR DIE DRIEE VAN MANNETJIES ROUX KOOR: O STUUR ONS NET SO 'N BIETJIE REEN MY OOM HET 'N TANK VOL DIESOLIEN EN SEEN MY PA EN SEEN MY MA EN MY OOM OP SY PLAAS IN AFRIKA MAAR MY OOM HET GESUKKEL OP DIE DROE PLAAS WANT DIE SON WAS TE WARM EN DIE REEN TE SKAARS EN DIE MAN VAN DIE BANK HET NET SY KOP GESKUD WANT MY OOM JA MY OOM WAS TE DIEP IN DIE SKULD MY OOM SE MOTOR IS 'N OU MASJIEN HY MAAK DIT VOL MET DIESOLIEN EN HY RY NA DIE LANDE IN DIE OGGEND DOU DIE LANDE VAAL EN SY OE GROU KOOR: EN AS JY IN DIE OGGEND IN DIE LANDE STAP HOOR JY NOG SY MOTOR MET SY KLAK KLAK KLAK WANT MY OOM JA MY OOM SE OE IS NOU ALBEI TOE IN SY BRIEF STUUR HY GROETE AAN MANNETJIES ROUX KOOR: