Afrikaans (Muziek uit Afrika)

Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Liewe Lulu gitaar chord

Je score:

LIEWE LULU

Country
Tempo 	= 116


KEY: G					CHORDS : G,C,D


CHORUS :
O LIEWE LULU, SAL JY VANNAAND BY MY KOM DOEDOE
DIE LIEFDE BRAND HIER IN MY HART SOOS VOEDOE
MY DROME LE IN SKERWE LIEWE LULU
O LIEWE LULU, JY IS DIE PRINSES VAN DIE NAG
LIEWE LULU, JY'T MY IN JOU MAG
LIEWE LULU, MY DROME IN JOU SIEL VERDRINK

O EK KRY HOENDERVLEIS AS JY DIE DANSBAAN BETREE
EK FANTASEER OOR HOE JY ALLES GEE
EN AS JU UITHAAL EN DAAI LYF SO LEKKER SWAAI
DAN WORD EK MAL

SONDER JOU IS DIE DANSBAAN VERLATE MY NOOI
HY HELE LYF BEWE WANT MOOI BLY MAAR MOOI
MY HART GAAN OP LOOP AS JOU OE EN JOU
SMILE SPOT MET MY

EN AS ALMAL STAAR NA DIE MEISIE HIER VOOR
TERGENDE GLIMLAG, MET HAAR OE JOU DEURBOOR
DIT LEEF AS SY DANS EN SLY GLY SOOS 'N KAT
OOR DIE VLOER

DAAR'S IETS IN JOU MEISIE WEAT MY BLOED LAAT STOL
MY OE VASGEVANG EN MY HART IS OP HOL
DIE PASSIE WAARMEE JY DIE DANSBAAN REGEER
LIEWE LULU
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden