Afrikaans (Muziek uit Afrika)
Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Kinders Van Afrika gitaar chord
Je score:
D DIE KINDERS VAN AFRIKA SIT LANGS DIE VUUR, EM G D A KRAP IN DIE LOUWARM AS D VERHALE EN MITES VERVLIEG IN DIE NAG, Em G A D DIE TOEKOMS IS 'N STORIE UIT PAS Em D DIE JARE HET HUL IN DIE STAMPBLOK GEMAAL G A MET WETTE GESKAAF EN GESKAAL Em D HUL GISTERS HET HUL IN DIE NANAG VERLAAT G A VERBLIND, AFGESONDER, GEHAAT D Em DIE KINDERS VAN AFRIKA STOOK NOU DIE VUUR, G D A BLAAS OP DIE ROOIWARM AS D VERHALE EN MITES HERRYS IN DIE NAG, Em G A D LEGENDES WORD WEER AANGEPAS Em D EN DIE JARE VAL WEG SOOS 'N OU DROE BLAAR G A VERGETE, ONTWAPEN, ONTAAR Em D DIE DAE HERRYS AS DIE NANAG BREEK G A SOOS 'N PHOENIX WAT ALLES WIL WEET D EN DIE KINDERS VAN AFRIKA LOOP DEUR DIE LAND, Em G D A MET FAKKELS WAT DIE DUISTER LAAT VLUG D SKADU'S VERHELDER, VERDWYN IN DIE BRAND, Em G A D EN DIE DUISTER MAAK PLEK VIR DIE LIG Em D EN DIE NUWE DAG BREEK MET 'N VRUGWATER VLOED G A HELDER EN WARM VOL BLOED Em D MET GEBOORTE VAN KENNIS WORD DIE DUISTER VERDRYF G A EN MET DIE STEM VAN 'N KIND WAT UITROEP D KOM KINDERS VAN AFRIKA, KOM SAAM MET ONS, Em G D A KOM LAAT ONS DIE LIGDAG BEGROET D VERGEET VAN DIE DUISTER SE KETTING EN SLOT, Em G A D KOM LAAT ONS MEKAAR NOU ONTMOET n'KOSI SIKELEL iAFRIKA